Gemeente Kuier!


DONDERDAG 18 MAART
SPELETJIES: 17h30
KOS: 18h00
‘n Lekker kuier geleentheid vir oud en jonk! Bring die hele gesin en kom kuier, eet en speel saam.
Speletjies vir die jongspan en natuurlik die jonk van gees! Buitelug kuier vir pa’s en ma’s en oupas en oumas, vir die hele gemeente

Spyskaart
Boereworsrolle, hotdogs, hamburgers, kerrie en rys, pannekoek, nuggets, koeldrank, lekkers.
Kaartjies beskikbaar vanaf 15 Maart by kerkkantoor of op die dag self.
Speletjies om van te kies en te keur!!!!
Baie pret en plesier.



